• Log in /
    Sign up

  • Purchase
    summary

  • Complete
    purchase

  • Start
    learning

Ondernemingsbestuur Tweede Semester: A2

Total:

Price: R 250.00

Ondernemingsbestuur Tweede Semester: A2

(First Year: A2)

Author: Paul Roux

Price: R 250.00

In hierdie kurses sal ons meer leer oor die fondasies van finansiƫle analise. Ons sal konsepte bespreek soos aandele, fundamentele analise, tegniese analise, verhandeling op die JSE en portfeulje bestuur met spesifieke fokus op risiko vs opbrengs.

What you will learn:

Ch1: Aandele

  • Dividend tydlyne
  • Regte uitgifte
  • Aandele

Ch2: Fundamentele analise

  • State uitleg
  • Staat van finansiĆ«le posisie
  • Inkomstestaat

Ch3: Tegniese analise

  • Aandeel indekse
  • Punt-en-kruis
  • DOW tendense
  • Bewegende gemiddeldes
  • Markbreedte
  • RSI

Ch4: Verhandeling op die JSE

  • Bestelboek
  • Makelaar opdragte
  • JSE veiling
  • Transaksiekoste

Ch5: Risiko vs opbrengs

  • Risiko
  • Opbrengs