• Log in /
    Sign up

  • Purchase
    summary

  • Complete
    purchase

  • Start
    learning

Renterek Tweede Semester: A1

Total:

Price: R 250.00

Renterek Tweede Semester: A1

(First Year: A1)

Author: Jo Havenga

Price: R 250.00

Wil jy jou kennis uitbrei oor finansies in die regte wêreld? Hierdie kurses delf dieper in 'n konsep wat elke individu en besigheid beinvloed: die tydwaarde van geld. In hierdie kurses sal jy 'n dieper begrip ontwikkel van hierdie konsep en in staat gestel word om die teorie te gebruik om regte-wêreldse scenarios te verstaan en probleme op te los.

Overview:

  • Module 1: Tydwaarde van geld
  • Module 2: Eenvoudige rente
  • Module 3: Saamgestelde rente: FV onbekend 
  • Module 4: Saamgestelde rente: PV onbekend
  •  Module 5: Saamgestelde rente: Rente onbekend
  • Module 6: Saamgestelde rente: Sakrekenaar 
  • Module 7: Saamgestelde rente: Tydperk onbekend
  • Module 8: Saamgestelde rente: Onttrekking / deposito 
  • Module 9: Saamgestelde rente: Rentekoers verander 
  • Module 10: Nominale en effektiewe rente
  • Module 11: Rente intensiteit
  • Module 12: Gelykwaardigheid beginsel
  • Module 13: Diskonto
  • Module 14: Annuïteite deel 1 
  • Module 15: Annuïteite deel 2 
  • Module 16: Perpetuiteite