Ondernemingsbestuur Tweede Semester: A1

Total:

Ondernemingsbestuur Tweede Semester: A1

(First Year: A1)

Author: Paul Roux

Wil jy jou kennis oor finansies in die regte wêreld uitbrei? In hierdie kurses word die twee hoofvertakkings van finansiële analise bespreek: fundumentele analise en tegniese analise.  In hierdie kurses sal jy 'n dieper begrip van hierdie konsepte ontwikkel wat jou in staat sal stel om die teorie lewendig te ervaar en sodoende die kurrikulum ook in praktiese scenarios toe te pas.

What you will learn:

Ch1: Aandele

  • Dividend tydlyne
  • Regte uitgifte
  • Aandele
  • Tydlyne voorbeeld
  • Aandele voorbeeld

Ch2: Fundamentele analise

  • Inleiding
  • State uitleg
  • SFP voorbeeld
  • Inkomstestaat voorbeeld